George Straat 2 , Leeudoringstad | | +27 18 581 2180 | | info@taumeule.co.za

Welkom by Tau Meule se Webtuiste

Tau meule is die verskaffer van kwaliteit meel en veevoer produkte met sy hoofkantoor en fabriek gesetel te Leeudoringstad in die Noordwes provinsie. Die maatskappy beskik oor n netwerk van handelstakke wat verspreid is oor die hele sentraal Suid-Afrika. Verder verskaf ons meelprodukte aan verskeie groothandelaars.

 

Kry meer inligting rakende TAU Meule se meel produkte

Kry meer inligting rakende TAU Meule se verskeidenheid veevoere