George Straat 2 , Leeudoringstad | | +27 18 581 2180 | | info@taumeule.co.za

 

TAU Meule het onlangs ‘n Premiertech Chronos vol outomatiese  verpakkingsrobot geïnstalleer. Die installasie is behartig deur Westweigh Systems wat ook die nodige na-verkope diens verskaf om te verseker dat ons verpakking glad verloop.

Hierdie masjien verhoog die produktiwiteit waarteen verpakking plaasvind en verseker die tevredenheid van ons kliëntebasis.

 

 

 

No Comment

Comments are closed.