George Straat 2 , Leeudoringstad | | +27 18 581 2180 | | info@taumeule.co.za

 

Die uitbreiding van die meule is onlangs voltooi d.m.v. die byvoeging van ‘n tweede meule wat tot gevolg het dat die kapasiteit verhoog is tot 34.5 ton per uur. Die projek is voltooi onder leiding van die ingenieur Brian Legg  van Shamrock Milling. Hierdie uitbreiding was genoodsaak deur ‘n konstante groei in die vraag na TAU Meule se produkte.

Die meule is modern en ‘n gevorderde elektroniese beheerstelsel is geimplimenteer om alle prosesse in die meule te beheer.

 

 

 

No Comment

Comments are closed.