George Straat 2 , Leeudoringstad | | +27 18 581 2180 | | info@taumeule.co.za

  TAU Meule het onlangs ‘n Premiertech Chronos vol outomatiese  verpakkingsrobot geïnstalleer. Die installasie is behartig deur Westweigh Systems wat ook die nodige na-verkope diens verskaf om te verseker dat ons verpakking glad verloop. Hierdie masjien verhoog die produktiwiteit waarteen verpakking plaasvind en verseker die tevredenheid van ons kliëntebasis.      

Read More

  Die uitbreiding van die meule is onlangs voltooi d.m.v. die byvoeging van ‘n tweede meule wat tot gevolg het dat die kapasiteit verhoog is tot 34.5 ton per uur. Die projek is voltooi onder leiding van die ingenieur Brian Legg  van Shamrock Milling. Hierdie uitbreiding was genoodsaak deur ‘n konstante groei in die vraag […]

Read More