George Straat 2 , Leeudoringstad | | +27 18 581 2180 | | info@taumeule.co.za

Handelstakke

TAU Meule beskik tans oor ‘n netwerk van 30 handelstakke wat verspreid is deur ons bedieningsgebied in sentraal Suid-Afrika. Dit dien as afsetpunte vir ons meel onder die WABONA handelsmerk asook ons reeks veevoere.

Om sake vir ons kliënte te vergemaklik beskik elke tak oor kaart fasiliteite asook krediet geriewe. Aflewering van aankope kan ook gereël word onderhewig aan sekere vereistes.

Elke tak beskik oor opgeleide personeel asook ‘n area bemarker om kliënte van die nodige advies te voorsien.

Kontak ons gerus indien u enige verdere navrae het.