George Straat 2 , Leeudoringstad | | +27 18 581 2180 | | info@taumeule.co.za

Logistiek

TAU Meule beskik oor ‘n goed georganiseerde logistieke afdeling met die primêre doel om te sorg dat vooraad betyds en koste effektief by ons handelstakke en groothandelaars afgelewer word.

Verspreiding vanaf die fabriek na die handelstakke en groothandelaars geskied d.m.v. ons vloot 32 ton “Superlinks”. Verpakte en losmaat vragte kan hanteer word. Verdere verspreiding vanaf die takke word gedoen deur 4-6 ton vragmotors.

TAU Meule beskik ook oor ons eie werkswinkel geriewe om ons vloot voertuie in stand te hou.

logistiek1