George Straat 2 , Leeudoringstad | | +27 18 581 2180 | | info@taumeule.co.za

Poste Beskikbaar

TAU Meule se hoofkantoor en fabriek is geleë te Leeudoringstad in die Noorwes provinsie. Ons het ook ‘n netwerk van 30 handelstakke wat verspreid is regoor sentraal Suid-Afrika. Ons het tans +-600 personeellede in diens en is voortdurend op soek na persone om fakatures te vul wat ontstaan.

Dis ook ons strewe om hoogs vaardige en presterende werknemers te trek, te ontwikkel en te behou.

Ons het huidiglik geen poste beskikbaar nie.

Besoek ons webblad gereeld om op hoogte te bly van beskikbare poste.