George Straat 2 , Leeudoringstad | | +27 18 581 2180 | | info@taumeule.co.za

Tau Meule en Veevoere is in proses met die ontwikkeling en implementering  van ‘n Voedsel Veiligheid Audit Stelsel bekend as FSA vir die meule sowel as die hondekos vervaardigings aanlegte.

Die hoof doel met die implementering van FSA, is om Tau Meule daartoe instaat te stel met die ontwikkeling, implementering, instandhouding en volgehoue verbintenis tot die verbetering van ‘n effektiewe Voedsel Veiligheids Bestuurs Stelsel. Die stelsel sal gebasseer wees op die vereistes van die nuutste en mees relevante Global Food Safety Initiative (GFSI) maatstaf dokumentasie, regulasies en klantevereistes.

No Comment

Comments are closed.