George Straat 2 , Leeudoringstad | | +27 18 581 2180 | | info@taumeule.co.za

HONDEPILLE

Middel 2018 is daar begin met die oprigting van ‘n nuwe hondepille aanleg en in Januarie 2020 is die aanleg voltooi . Produksie kapasiteit staan tans op 700 kilogram per uur.

Ons hondepille word bemark onder die FIRSTLINE NUTRIDEFENSE handelsmerk.

Die hondepille is beskikbaar in al ons handelstakke asook in geselekteerde kettingwinkels en groothandelaars.

Kontak ons gerus indien u enige verdere navrae het.

FIRSTLINE NUTRIDEFENSE - ADULT PREMIUM

ADULT PREMIUM BEVAT 22% Proteïen en 3.5% Vet

VERPAKKING : 10kg, 20kg en 35kg

 

 

FIRSTLINE NUTRIDEFENSE - ADULT STANDARD

ADULT STANDARD BEVAT 18% Proteïen en 1.0% Vet

VERPAKKING : 10kg, 20kg en 35kg