Ons hoofkantoor en fabriek is in Leeudoringstad (Noordwes) geleë. Ons produkte word bemark deur ‘n netwerk van kleinhandeltakke regoor sentraal Suid-Afrika. Ons verskaf ook mielieprodukte aan verskeie groothandelaars regoor Suid-Afrika.
Ons mieliemeel, reeks van voere asook ons hondekos is by ons kleinhandeltakke beskikbaar.