PLUIMVEE
‘n Volledige eierproduksie lêvoer is ontwikkel om te voldoen aan die voedingsbehoeftes van kommersiële eier lêhenne tydens produksie vanaf 16 – 72 weke oud. Hierdie voer is geskik vir produsente wat kostebewus is, of hul produksiefasiliteite kan die voëls beperk om tot hul volle genetiese potensiaal te presteer. Bevat twee bronne van kalsium om hardheid van eiersoppe te verseker
Voer is beskikbaar in korrels en meel.
‘n Volledige braaikuiken-aanvangsvoer is ontwikkel om te voldoen aan die voedingsbehoeftes van braaikuikens van dag oud tot 14 dae oud. Hierdie voer is geskik vir produsente wat kostebewus is, klein tot medium boere is, hul voëls lewendig verkoop of die produksiefasiliteite kan die voëls beperk om tot hul volle genetiese potensiaal te groei.
Voer is beskikbaar in krummels en meel.
‘n Volledige braaikuiken groei voer wat ontwikkel is om te voldoen aan die voedingsbehoeftes van braaikuikens van 29 dae tot 35 dae oud. Hierdie voer is geskik vir produsente wat kostebewus is, klein tot medium boere is, hul voëls lewendig verkoop of die produksiefasiliteite kan die voëls beperk om tot hul volle genetiese potensiaal te groei.
Voer is beskikbaar in korrels en meel.
Volledige Le meel vir ‘n later periode in die le siklus. Om optimale eierproduksie te behartig. Bevat verskillende kalsuim bronne om optimale hardheid van doppe te verseker.
Voer is beskikbaar in korrels en meel
‘n Volledige braaikuiken groei voer wat ontwikkel is om te voldoen aan die voedingsbehoeftes van braaikuikens van 15 dae tot 28 dae oud. Hierdie voer is geskik vir produsente wat kostebewus is, klein tot medium boere is, hul voëls lewendig verkoop of die produksiefasiliteite kan die voëls beperk om tot hul volle genetiese potensiaal te groei.
Voer is beskikbaar in korrels en meel..