LEKKE
Klaar gemengde hoe kwaliteit produksie lek vir beeste. Voorsien hoe vlakke van natuurlike proteien asook goeie rumen verbyvloei proteiene en energie om maksimum groei teen minimale koste te behaal. Geskik as aanvulling vir jong groeiende diere asook volwasse beeste met voldoende groen – of aangeplante -weiding. Word aanbeveel vir die uit groei van jong diere soos vervangings verse en Fase D bulletjies asook backgrounding van speenkalwers. Hierdie produk fokus op karkas ontwikkeling eerder as vetneerlegging.
Beeste: 655-800g | Skape: 350g
Klaargemengde onderhouds lek vir beeste. Geskik vir beeste op lae kwaliteit weidings of ruvoer. Voorsien optimale kwaliteit en kwanititeit proteïen, NPN, mineraal en spoorminerale vir ekonomiese benutting van lae kwaliteit ruvoere. Help om liggaamskondisie op swak kwaliteit weidings en ruvoere te handhaaf.
Voedingstekorte: Proteïen en Energie
Beeste: 400-500g
Klaargemengde onderhoudslek vir skape. Beperk die verlies van liggaamskondisie op swak kwaliteit weidngs of droë oesreste. Hierdie is ‘n proteien en mineraal aanvulling. Bevat buffers vir die voorkoming van suurpens vir diere wat op lande wei
Bevat Anioniese soute vir die voorkoming van blaas- en nierstene.
Skape: 200 – 350g
Klaar gemengde mineraal lek vir beeste en skape. Kan gebruik word as oorgangslek. Dit is baie smaaklik om te help om voldoende inname van ‘n fosforlek te ondersteun. Voorsien ‘n volledige reeks noodsaaklike spoorminerale in die korrekte verhouding tot fosfor. Dit bevat ook rumenstimulerende voedingstowwe, wat help om die benutting van weiding veral tydens mid-somer droogtes te verhoog deur beter rumenbakterieë wat optimaal funksioneer.
Beeste: 120-240g | Skape: 20-40g | Wild: volgens behoefte
Klaar gemengde mineraal aanvullings vir beeste en skape op natuurlike somer groen weiding. Hoogs fosfaat gekonsentreerde mineraal aanvulling. Alwyn vir uitwendige parasiete beheer, mits dit lank genoeg gebruik word. 8% fosfaat somerlek, met spoorminerale aanvulling. Die produk het reënbestande eienskappe om produkverliese tydens reënstorms te beperk
Beeste: 100-150g | Skape: 30-50g | Wild: volgens behoefte
Lek spesifiek geformuleer vir die ontvanger koei vir embrio aanhegting. Produksie lek met verhoogde vlakke hoogs opneembare organise minerale wat vrugbaarheid aanspreek. Bevat gee NPN – bronne wat die pH van die baarmoeder affekteer.
Beeste: 900-1000g | Skape: 200-250g
‘n Selfmeng lek konsentraat vir beeste.
Geskik vir vermenging van onderhouds- en produksielekke vir beeste. Voorsien optimale kwaliteit en kwantiteit proteïen, NPN, minerale en spoorminerale vir ekonomiese benutting van lae kwaliteit ruvoere. Help om liggaamskondisie op swak kwaliteit weidings en ruvoere te handhaaf. Selfmeng opsies beskikbaar
Proteïen, energie en mineraal aanvulling vir optimale produksie van jong en volwasse weidende diere. Geskik vir diere wat bo onderhoud moet presteer , byvoorbeeld lakterende diere om te help die nutrient aan tevul wat die weiding nie beskik nie
Verhoog dier gewig en kondisie. Verbeter melkproduksie wat lei tot beter speenmassa van kalwers. Verhoog reproduksietempo deur om massa verlies te bereik tydens laktasie en om diere in ‘n opwaartse liggaamkondisie te plaas.
Beeste: 1000-1300g
Klaargemengde onderhoudslek vir beeste. Help om liggaamskondisie op swak kwaliteit weiding en ruvoere te handhaaf. Voorsien optimale kwaniteit en kwaliteit proteïen, NPN, minerale, spoorminerale en vitamiene vir ekonomiese benutting van lae kwaliteit ruvoere.
Beeste: 300-500g
Klaar gemengde sout-fosfaat mineraal en spoormineraalaanvulling vir beeste en skape op natuurlike groen weiding. Voorsien volledige reeks noodsaaklike sproominerale in die korrekte verhouding tot fosfor. Dit is smaaklik om te help om voldoende inname van ‘n fosforlek te ondersteun. Die produk het reënbestande eienskappe om produkverliese tydens reënstorms te beperk.
Beeste: 100-200g | Skape: 17-35g | Wild: Voer volgens behoefte
Klaar gemengde onderhouds lek vir beeste. Hoë mineraal winter weiding aanvulling. Die ureum en swael stimuleer die groei van bakteriese populasie wat lear-kwaliteit droe ruvoer makliker verteer.
Beeste: 560-850g | Skape: 95-150g | Wild: volgens behoefte
Produksielek wat proteïen, energie en minerale suplimenteer vir bees, skape en bokke. Uitstekende proteien en energie aanvulling, wat gegee kan word aan lakterende diere, groeiende diere, om lae kwaliteit groen weiding of winter weiding te komplimenteer.
Beeste: 1500-2500g | Skape/Bokke: 200-250g
Lek spesifiek geformuleer vir konsepsie. Produksie lek met verhoogde vlakke hoogs opneembare organise minerale wat vrugbaarheid aanspreek. Bevorder spermontwikkeling by bulle.
Beeste: 700-800g | Skape: 250-300g