Phone

+27 18 581 2180

Email

info@tauvoere.co.za

Jongbees Somerlek

VOERAANBEVELINGS

Hierdie is ‘n onderhoudsaanvulling en nie ‘n veer nie. Genoegsame weiding en I of ruvoer meet altyd beskikbaar wees.

Jongbees Somerlek bevat hoe kwaliteit deurvloei prote’iene wat groenweiding uitstekend komplimentee.r

Word aanbeveel vir: “Backgrounding“ aanvulling Uitgroei van verse

  • Lek vir eerste kalfverse vir verhoogde bevrugting
  • Lek vir lase D–bulleop green weiding Hou lekbakke vol en voorkom gulsige vreet deur hanger diere. ‘n Gereelde daaglikse inname kan NPN vergifliging help voorkom. Voordat ‘n NPN-bevattende lek gevoer word, meet ‘n gewone soul- I fosfaatlek vir ten minste 5-7 dae gevoer word.

Veer lek in lekbakke. Aanbevole inname: Aanbevole inname:

Beeste: 655 – 800 gldaglkop Skaap: 250 – 350gldierldag

INHOUDVERKLARING

Verwerktegraan produkte, graanprodukte, plantaardige prote’ien produkte, melasse, NPN bronne, minerale & vitamienes.