Phone

+27 18 581 2180

Email

info@tauvoere.co.za

BEESTE

Unieke formulasie wat optimale groei en ontwikkeling by kalwers aan help. Goed gebalanseerde volledige voer vir kalwers 0-3 maande ouderdom.  Beskik oor natuurlike en hoe kwaliteit deurvloei proteiene. Voer vanaf een week ouderdom om moedersmelk te komplementeer. Bevorder die ontwikkeling van spysverteringkanaal.

LAAI PDF AF

Die doel van kruipvoer is om die spysvertering stelsel so gou as moontlik te ontwikkel, met die doel om ‘n swaarder kalf te speen. Vinnige, gesonder ontwikkeling tot ‘n volwaardige herkouer. Stoetdiere se genetiese potensiaal kom vinniger navore. Produk is smaaklik wat vinnige doeltreffende oorskakeling van melk na droe voer bevorder. Die produk is ureum vry.

LAAI PDF AF

Klaargemengde produk wat boer slegs sy eie ruvoer moet neersit. Dit kan in ‘n kaffeteria stelselaangebied word. Goeie aanpassings is belangrik. Kan op die veld gegee word teen 1% tot 2% van liggaammassa.

LAAI PDF AF

Volledige ruvoerryke onderhoudsvoer vir beeste, skape en bokke. Vir onderhoud voer diere 1 – 1.5% van liggaamsmassa per dag. Moet nie aan lakterende diere voer nie. Moet nie met ander gebalanseerde voere of ureum bevatende voer meng nie. Verdkaf altyd genoegsame skoon drinkwater. Verseker genoeg vreetspasie 0.5 – 1m per bees, 0.3 – 0.5m per skaap/bok. Beperk diere se beweeg ruimte.

LAAI PDF AF

Kruipvoer se hoofdoel is om spysverteringstelsel so vinnig as moontlik te ontwikkel en om die koei te ondersteun sodat sy nie te veel liggaams kondisie verloor nie.  Die kalwers sal minder speenskok ervaar as hulle speen word en hulle is op kruipvoer. Die diere sal ook korter aanpas periode he in ‘n voerkaal. Dit is Tau se mees ekonomieste kruipvoer.

LAAI PDF AF

Dit is ‘n volvoer. Geformuleer vir die optimale uitgroei en spierontwikkeling van jong bulle. Voorkoming van spysvertering steurnisse.. Afwesigheid van hoefgroei.

LAAI PDF AF

Concentrate that farmers can use their own corn/chop and roughage to make a complete feed mixture for feedlots.