Phone

+27 18 581 2180

Email

info@tauvoere.co.za

Beesvoerkraalkonsentraat

VOERAANBEVELINGS

Aanpassing: Beperk die inname van voerkraal afrond voer tot ongeveer 1% van dier se liggaamsmassa gedurende die eerste week om spysvertering steurnisse le voorkom. Vir week 2 voer 2% van liggaamsmassa, daarna ad lib tot markgereedheid. Sorg dat tydens die aanpassings lase op afrondings voer, of waar ” kafeteria“ voedingstelsel toegepas word dat daar altyd voldoende ruvoer (of veldweiding) beskikbaar is. Sorg dat kripbakke altyd vol voer is. Pas kripbestuur toe.

INHOUD VERKLARING

Verwerkte graan by-produkte, plant proteienprodukte, graanprodukte, minerale, spoormineral,eNPN bronne & vitamienes.