Phone

+27 18 581 2180

Email

info@tauvoere.co.za

SOJA PRODUKTE

HET JY GEWEET?

Tau Meule Voere het 'n soja-aanleg

Die fabriek is in werking van 2021 en vervaardig:

volvetsojameel

soja-oliekoek

soja-olie

volvetsojameel

soja-oliekoek

soja-olie

Sojabone word primêr verbou vir die produksie van kookolie vir menslike gebruik, maar as byproduk, word die aanwending van sojameel ewe belangrik vir dierevoeding.

Sojabone is die enigste plantvoeding wat gesien kan word met ‘n volledige protein waarde aangesien dit agt amino-sure bevat wat nodig is vir menslike sowel as dieregesondheid.

INTERESSANTE FEITE OOR SOJAMEEL:

INTERESSANTE FEITE OOR SOJAMEEL:

SOJAVERWERKING

Die anti-voedings faktore wat teenwoordig is in onverwerkte sojabone, waarvan Tripsien een van die belangrikstes is, lei tot die lae aanvaarbaarheid of vraag na sojaboon produkte aangesien dit die verteerbaarheid van proteine voorkom.

Om anti-voedings faktore uit te skakel en proteinverteerbaarheid te verseker moet sojabone verwerk word teen krities belangrike temperature om die hoogs moontlike voedingswaarde te verkry.

Om die hoogste voedingswaarde te ontsluit het Tau van die beste uitrusting ingebruik om te verseker dat Volvetsojameel en Soja-oliekoek aan die vereiste voldoen.

GEHALTEBEHEER

Gehaltebeheer tydens die verwerking van sojabone na Volvetsojameel, Soja-oliekoek en soja-olie is die voginhoud van sojabone, verwerkingstemperatuur en verandering in urease-vlakke van die belangrikste spesifikasies wat ten alle tye elektronies en chemies gemoniteer word.

Tau streef om produkte te lewer wat aan wêreldstandaarde voldoen en kan ons volhoubaar produkte lewer wat aan die volgende spesifikasies voldoen:

VOORDELE VAN SOJA IN DIERVOEDING

Beter vertering

Soja bevat ensieme wat diere help om hul kos doeltreffender te verteer. Dit kan lei tot beter voedingstofabsorpsie en verbeterde algemene gesondheid. 

Hoë proteïeninhoud

Soja is ‘n ryk bron van proteïen, wat noodsaaklik is vir die groei en ontwikkeling van diere. Dit bevat al die noodsaaklike aminosure wat diere nodig het vir die bou en herstel van weefsels. 

Volhoubaarheid

Soja is ‘n volhoubare bestanddeel in dierevoeding. Dit is ’n hernubare hulpbron wat in baie dele van die wêreld verbou kan word, en die gebruik daarvan kan help om die omgewingsimpak van dierelandbou te verminder.

Kostedoeltreffendheid

Soja is ‘n kostedoeltreffende bestanddeel in dierevoeding. Dit is wyd beskikbaar en kan in ‘n verskeidenheid veevoerformulerings gebruik word. 

Verminderde risiko van siekte

Soja bevat antioksidante, wat kan help om die risiko van siekte by diere te verminder. Dit is ook in sommige studies gekoppel aan ‘n verminderde risiko van kanker..