SUIWEL

geformuleerde suiwelvoer. Hoë kwaliteit grondstowwe word gebruik om melkproduksie te optimaliseer. Bevat die nodige vitamiene en minerale vir verbeterde prestasie van suiwel koeie.

wetenskaplik geformuleer. Semi-volledige produkte word in pille aangebied om
vermorsing te verminder en hantering te verbeter. Semi – volledige produkte bevat die nodige veemiddels, vitamiene en minerale vir gebalanseerde Suiwel koei diëte. Vir gemiddelde tot hoë melkproduksie. Voer beskikbaar in korrels en meel.
Hoë proteïen konsentraat. Hierdie voer is geformuleer met hoë kwaliteit grondstowwe vir gemiddelde tot hoë melkproduksie. Raadpleeg ‘n Tau Tegniese Adviseur vir aanbevelings. Die HPK bevat die nodige vitamiene en minerale vir verbeterde prestasie van suiwel koeie

geformuleer met hoë kwaliteit grondstowwe vir gemiddelde tot hoë melkproduksie. Raadpleeg ‘n Tau Tegniese Adviseur vir aanbevelings. Die HPK bevat die nodige vitamiene en minerale vir verbeterde prestasie van suiwel koeie