VOERAANBEVELINGS
Aanpassing: Wanneer daar oorgeskakel word vanaf NPN vrye suiwelvoer na ‘n NPN bevattende suiwelvoer is dit raadsaam om ‘n 50/50 mengsel vir 4-6 dae le voer. Suiwelvoer moet minstens twee of meer keer per dag gevoer word.
Die hoeveelheid suiwelmeel wat gevoer word hang al van;
- Die kwaliteit en kwantiteit van die beskikbare weiding of ruvoer.
- Die stadium van laktasie;
- En die melk en bottervetproduksie.
- Voer 400-5009 suiwelmeel per liter melk geproduseer
INHOUD VERKLARING
Verwerkte graan byprodukte, plantaardige prote’ien produkte, diere prote’ienprodukte, minerale, aminosure, NPN bronne & vitamienes.