Phone

+27 18 581 2180

Email

info@tauvoere.co.za

SKAPE & BOKKE

‘n Hoë proteïen kruipvoer met die kwaliteit deurvloei proteïen. Bevat anioniese soute om blaas en nierstene te voorkom by lammers. Help met ontwikkeling van spysverteringstelsel sodat lammers so vinnig as moontlik kan begin vreet en sodoende die druk op lakterende ooie te verlig. Verminder speenskok by lammers en bevorder aanpassing in voerkrale.

LAAI PDF AF

Aanvulling vir die uitgroei en afronding van ramme. Bevat anioniese soute vir blaas- en nierstene. Uitstekend om skaap/bok ramme gereed te kry vir dekseisoen en afronding van skoudiere. Kwaliteit grondstowwe word gebruik om verhoogde inname en maksimum prestasie te verseker. 

LAAI PDF AF

Hoë kwaliteit konsentraat vir groei en afronding van Skaap/lam. Die gebruiksgemak en veelsydigheid van Tau konsentraat verseker optimale produksie en wins.

LAAI PDF AF

Aanvulling vir ooie, dragtig of lakterend. Goeie deurvloei proteïen wat spesifiek geformuleer is vir die bevordering van melkproduksie by ooie. Bevorder fetus groei en ontwikkeling.

Ooirantsoen is veilig om aan ramme  te voer word – beskik oor anioniese soute om blaas- en nierstene by aanteelramme wat saam die ooie loop, te voorkom.

LAAI PDF AF

Volledige afrond voer vir skape. Hierdie is ‘n voerkraalrantsoen wat, lammers na speen en volwasse skape slag mark gereed kan kry. Bevat anioniese sout pakke om blaas en nierstene te voorkom. 