VOERAANBEVELINGS
Vir die groei en afrond van skape en bokke. Bevat kwaliteit verbyvloeiprote”ien wat teen beperkte aanvulling (1% van liggaamsmassa) groen weiding uitstekend komplimenteer. Kan as volledige voerkraal voedsel vir jong diere gebruik word voor slag. Vul ruvoer aan gedurende 14 dae aanpassingsperiode. Kan ook gebruik word om (bok sowel as skaap) ramme dekgereed te kry vir dekseisoen. Hierdie voer verseker optimale spierontwikkeling.
INHOUD VERKLARING
Graan produkte, geprosesseerde graan produkte, ru- voer produkte, melasse, minerale, vitamienes & NPN bronne.