Volledige perde rantsoen vir onderhoud van volwasse perde. Voer 0.5 – 1.5% van liggaams massa afhangende van die kondisie en werklading van die perd saam met genoeg weiding en/of ruvoer. Hou perd se spysverteringstelsel gesond.