Phone

+27 18 581 2180

Email

info@tauvoere.co.za

Perde Rantsoen

VOERAANBEVELINGS ‘n Gekonsentreerde voer vir volwasse perde. Voer teen ‘n koers van ½ – 1½% van liggaamsmassa afhangende van die aktiwiteit van die perd tesame met goeie gehalte hooi of weiding. INHOUD VERKLARING Verwerkte graanprodukte, ruvoerprodukte, graanprodukte, plant prote’ienprodukte, hawer, melasse, minerale en vitamiene.