VOERAANBEVELINGS
‘n Aanvulling vir skaap- en bokooie met lammers in lamhokkies of op weiding. Voer altyd kwaliteit ruvoer spesiaal tydens die eerste week vir aanpassing. Vir skaapooie, voer ten minste 500g/ooi/dag die laaste 4 weke van dragtigheid vir bevordering van fetusgroei en stimulering van melk produksie. Vir Boerbokooie, mid-dragtig tot lam, voer 200 – 300g/ooi/dag as byvoeding vir weiding of hooi.
Na lam voer alle ooie 500g ekstra per dag vir elke sogende lam saam met genoegsame ruvoer of weiding. 10 dae na lam word lammers apart, buite bereik van ooie gevoer op Lamkruip “Mass Master” as kruipvoer. Na aanpassing op Ooirantsoen, voer ooie ad lib met of sonder addisionele ruvoer. Veilig om aan ramme te voer bevat amino-sure.
INHOUD VERKLARING
Verwerkte graanprodukte, plant proteienprodukte, minerale, spoorminerale, vitamiene & NPN bronne.