Phone

+27 18 581 2180

Email

info@tauvoere.co.za

HPK 40 Verbyvloei

VOERAANBEVELINGS Aanpassing: Wanneer daar oorgeskakel word vanaf NPN vrye suiwelvoer na ‘n NPN bevattende suiwelvoer is dit raadsaam om ‘n 50/50 mengsel vir 4-6 dae le voer. Suiwelvoer moet minstens twee of meer keer per dag gevoer word. Die hoeveelheid suiwelmeel wat gevoer word hang al van; Die kwaliteit en kwantiteit van die beskikbare weiding of ruvoer. Die stadium van laktasie; […]

Suiwel 21 pille/meel

VOERAANBEVELINGS Aanpassing: Wanneer daar oorgeskakel word vanaf ‘n NPN vrye suiwelvoer na ‘n NPN bevattende suiwelpille is dit raadaam om ‘n 50/50 mengsel vir 5-7 dae te voer. Suiwelvoer moet minstens twee of meer keer per dag gevoer word. INHOUD VERKLARING Graanprodukte, plant proteienprodukte, verwerkte graan byprodukte, diere proteien produkte, melasse, vitamienes, minerale & NPN bronne.

Suiwel 19 Pille

COMPOSITION
Min Max Unit
Crude Protein 150 g/kg
Moisture 120 g/kg
Crude Fat 25 80 g/kg
Crude Fibre 70 90 g/kg
Calcium 8 16 g/kg
Phosphorus 6 g/kg

Suiwel 18 Volvoer

COMPOSITION
Min Max Unit
Crude Protein 150 g/kg
Moisture 120 g/kg
Crude Fat 25 80 g/kg
Crude Fibre 70 90 g/kg
Calcium 8 16 g/kg
Phosphorus 6 g/kg