VOERAANBEVELINGS
Aanpassing: Wanneer daar oorgeskakel word vanaf ‘n NPN vrye suiwelvoer na ‘n NPN bevattende suiwelpille is dit raadaam om ‘n 50/50 mengsel vir 5-7 dae te voer. Suiwelvoer moet minstens twee of meer keer per dag gevoer word.
INHOUD VERKLARING
Graanprodukte, plant proteienprodukte, verwerkte graan byprodukte, diere proteien produkte, melasse, vitamienes, minerale & NPN bronne.