Phone

+27 18 581 2180

Email

info@tauvoere.co.za

Suiwel 19 Pille

VOERAANBEVELINGS

Aanpassing: Wanneer daar oorgeskakel word vanaf ‘n NPNvrye suiwelvoer na ‘n NPN bevattende voer is dit raadsaam om ‘n 50/50 mengsel vir 5 – 7 dae le voer. Suiwelvoer moet minstens twee of meer keer per dag gevoer word. Voer 400-5009 suiwelpille per liter melk geproduseer. Die hoeveelheid suiwelpille wat gevoer word hang af van; die kwaliteit en kwantiteit van die beskikbare weiding of ruvoer; die stadium van laktasie; melk en bottervetproduksie; Vir meer inligting kontak Tau Suiwelvoedingskundige

INHOUD VERKLARING

Graanprodukte, verwerkte graan byprodukte, plant proteienprodukte, minerale, vitamienes & NPN bronne.

COMPOSITION
Min Max Unit
Crude Protein 150 g/kg
Moisture 120 g/kg
Crude Fat 25 80 g/kg
Crude Fibre 70 90 g/kg
Calcium 8 16 g/kg
Phosphorus 6 g/kg