Phone

+27 18 581 2180

Email

info@tauvoere.co.za

Fase D Bulgroei

VOERAANBEVELINGS

”Fase D Bulgroei” is ‘n volledige voer, en word vir die optimale uitgroei en spierontwikkeling van jong bulle gevoer. Kan ook gebruik word as ‘n voerkraal voer. Aanpassing: Beperk die inname van “Fase D Bulgroei” tot 1% van die dier se lewende massa gedurende die eerste 5 • 7 dae om spysverteringsteurnissele voorkom. Na week 2 voer 2% liggaamsmassa en daarna Ad Lib. Voer 50% van die totale voer in die oggend en 50% in die agtermiddag. Voer ad lib in voerkraal of as byvoeding op veld. Sorg dat voerbakke altyd vol is.

INHOUD VERKLARING

Verwerkte graan produkte, plantaardige proteienprodukte, ruvoer produkte, melasse, minerale & vitamienes.