Droogte voer

VOERAANBEVELINGS Volledige ruvoerryke onderhoudsvoer vir beeste, skape en bokke. Vir onderhoud voer diere 1,0 – 1,5% voer per lewende liggaamsmassa per dag. Moet nie aan lakterende diere voer nie. Moet nie met ander gebalanseerde of ureum bevattende voere meng nie. Verskaf altyd genoegsame skoon drinkwater. Verseker genoeg vreetspasie. 0,5 – 1,0 m per bees. 0,3 – 0,5 m per skaap/bok. Beperk diere se […]
Fase D Bulgroei

VOERAANBEVELINGS ”Fase D Bulgroei” is ‘n volledige voer, en word vir die optimale uitgroei en spierontwikkeling van jong bulle gevoer. Kan ook gebruik word as ‘n voerkraal voer. Aanpassing: Beperk die inname van “Fase D Bulgroei” tot 1% van die dier se lewende massa gedurende die eerste 5 • 7 dae om spysverteringsteurnissele voorkom. Na week 2 voer 2% liggaamsmassa en daarna Ad Lib. Voer 50% van die totale voer […]
Beesvoerkraalkonsentraat

VOERAANBEVELINGS Aanpassing: Beperk die inname van voerkraal afrond voer tot ongeveer 1% van dier se liggaamsmassa gedurende die eerste week om spysvertering steurnisse le voorkom. Vir week 2 voer 2% van liggaamsmassa, daarna ad lib tot markgereedheid. Sorg dat tydens die aanpassings lase op afrondings voer, of waar ” kafeteria“ voedingstelsel toegepas word dat daar […]
Kalfgroei meester pille/meel

VOERAANBEVELINGS Begin Kalfgroei Meester Pille met ‘n hoe protein inhoud en verbyvloei waardes vanaf 3 tot 6 maande ouderdom aan kalwers vir optimale groei en toekomstige seleksie van vervangingsverse te voer. Vir aanpassing en voorkoming van spysverteringsteurnisse, word aanbeveel om 0,5 kg Kalfgroei Meester Pille (1% van liggaamsmassa) per dag te voer, wat geleidelik oor ‘n tydperk van 10 […]
Beesafrond Meel

VOERAANBEVELINGS Beesafrond voedsel is ‘n volledige voerkraal dieet en word ad lib saam met voldoende ruvoer/weiding gevoe.r Aanpassing: Beperk die inname van Afrondingsvoedsel tot ongeveer 1% van die dier se liggaamsmassa gedurende die eerste week om spysverteringsteurnisse te voorkom. Vanaf week 2 voer 2% liggaamsmassa vir verdere 14 dae. Daarna voer ad lib tot markgereedheid. Verseker genoegsame vreet spasie en sorg dat voerbakke altyd vol […]
Kalfaanvangspille/meel

VOERANBEVELINGS Vir die ontwikkeling en groei van kalwers, voer Tau Kalfaanvangs voer ad lib aan kalwers vanaf een week hul steeds daagliks hul nodige hoeveelheid melk ontvang. Vanaf geboorte tot speen moet melk teen 4% van kalf se liggaamsmassa twee maal daagliks gevoer word. (In totaal ± 3 – 4 I / dag). Kalt word van […]
Kalfgroei Pille

| COMPOSITION | |||
| Min | Max | Unit | |
| Crude Protein | 150 | g/kg | |
| Moisture | 120 | g/kg | |
| Crude Fat | 25 | 80 | g/kg |
| Crude Fibre | 70 | 90 | g/kg |
| Calcium | 8 | 16 | g/kg |
| Phosphorus | 6 | g/kg | |