VOERANBEVELINGS
Vir die ontwikkeling en groei van kalwers, voer Tau Kalfaanvangs voer ad lib aan kalwers vanaf een week hul steeds daagliks hul nodige hoeveelheid melk ontvang. Vanaf geboorte tot speen moet melk teen 4% van kalf se liggaamsmassa twee maal daagliks gevoer word. (In totaal ± 3 – 4 I / dag). Kalt word van melk gespeen sodra inname van Kalfgroeivoedsel meer as 1 kg per dag is.
INHOUDVERKLARING
Verwerktegraanprodukte, graanprodukte, plantaardige prote’ienprodukte, ruvoerprodukte, diere prote’ienprodukte, minerale en vitamienes.