Phone

+27 18 581 2180

Email

info@tauvoere.co.za

Beesafrond Meel

VOERAANBEVELINGS

Beesafrond voedsel is ‘n volledige voerkraal dieet en word ad lib saam met voldoende ruvoer/weiding gevoe.r Aanpassing: Beperk die inname van Afrondingsvoedsel tot ongeveer 1% van die dier se liggaamsmassa gedurende die eerste week om spysverteringsteurnisse te voorkom.

Vanaf week 2 voer 2% liggaamsmassa vir verdere 14 dae. Daarna voer ad lib tot markgereedheid. Verseker genoegsame vreet spasie en sorg dat voerbakke altyd vol is. Vir uitgroei van vleisras verse op veld of op aangeplante weiding voer 3 kg Beesafrond per vers per dag.

INHOUD VERKLARING

Verwerktegraanprodukte, graanprodukte, plantaardige prote‘ienprodukte, minerale, vitamiene en NPN bronne.