VOERAANBEVELINGS
Begin Kalfgroei Meester Pille met ‘n hoe protein inhoud en verbyvloei waardes vanaf 3 tot 6 maande ouderdom aan kalwers vir optimale groei en toekomstige seleksie van vervangingsverse te voer. Vir aanpassing en voorkoming van spysverteringsteurnisse, word aanbeveel om 0,5 kg Kalfgroei Meester Pille (1% van liggaamsmassa) per dag te voer, wat geleidelik oor ‘n tydperk van 10 dae vermeeder word, tot vrywillige ad lib inname. Goeie kwaliteit ru voer moet altyd voorsien word.
INGREDIENT STATEMENT
Grain products, processed grain products, plant protein products, animal protein products, vitamins & minerals.