Voeraanbeveling
Begin Kalfgroei Pille te voer vanaf 2 maande tot 6 maande ouderdom. Vir aanpassing en voorkoming van Vir die ontwikkeling en groei van kalwers, begin Kalfgroei Meel le voer vanaf 2 maande tot 6 maande ouderdom. Vir aanpassing en voorkoming van spysverteringsteurnisse is dit veilig om te begin met 0,5 kg Kalfgroei Meel (1% liggaams massa) per dag te voer, wat dan geleidelik oor 10 dae periode vermeerder word, tot vrywillige ad lib inname. Voorsien altyd goeie kwaliteit ruvoer.
Inhoud verklaring
Verwerkte graanprodukte, graan produkte, plantaardige prote”ienprodukte, ru-voerprodukte, minerale en vitamienes.