Phone

+27 18 581 2180

Email

info@tauvoere.co.za

Winterlek 50

Voedingsaanbevelings

Dit is ‘n onderhoudsproteïenaanvulling en nie ‘n voer nie. Voldoende weiding en/of ruvoer moet te alle tye beskikbaar wees. Dit stimuleer droë materiaal inname en verbeterde verteerbaarheid om winter liggaamsmassa verliese te beperk. Voorsien ook die nodige minerale en spoorelemente om winterweidingstekorte te verhoog veral op klipperige weidings en in kouer wintergebiede.

Innames:
Beeste 300g (min) – 500 (maks) per dag.

Ander inligting van belang

Hou lekbakke vol en voorkom dat honger diere vraat eet. ’n Konstante daaglikse inname kan help om NPN-vergiftiging te voorkom. Voordat ‘n NPN-bevattende lek gevoer word, voer ‘n gewone sout/fosfaatlek vir ten minste 5-7 dae.

COMPOSITION
Min Max Unit
Crude Protein 150 g/kg
Moisture 120 g/kg
Crude Fat 25 80 g/kg
Crude Fibre 70 90 g/kg
Calcium 8 16 g/kg
Phosphorus 6 g/kg