Phone

+27 18 581 2180

Email

info@tauvoere.co.za

P6 Somerlek

Voeraanbeveling

Hierdie lek is ‘n fosaataanvulling en nie ‘n voer nie.
Gebruik voerbakke.
Geen verdere vermenging is nodig nie.

Verskaf vrye toegang tot die lek tesame met voldoende hoeveelhede somerweiding en ruvoer. Voorsien ook in diere spoor-/mineraalbehoeftes.

Aanbevole inname
Beeste: 100 (min) – 200 (maksimum) g/dier/dag
Skape: 17 (min) – 35 (maks) g/dier/dag

Ander inligting van belang

  • ‘n Klaargemengde fosfaataanvulling om te voldoen aan die behoeftes van spoorelemente wat deur diere benodig word.
  • Bevat hoog geabsorbeerde fosfaatbronne om kalfpersentasie tot 12 – 15% te verhoog.
  • Die aanvulling van fosfaat aan produktiewe diere op groenweiding is noodsaaklik.

COMPOSITION
Min Max Unit
Crude Protein 150 g/kg
Moisture 120 g/kg
Crude Fat 25 80 g/kg
Crude Fibre 70 90 g/kg
Calcium 8 16 g/kg
Phosphorus 6 g/kg