Voeraanbeveling
Hierdie is ‘n supplement en nie ‘n voer nie.
Genoegsame weiding en / of ruvoer moet altyd beskikbaar wees.
Hou lek bakke altyd vol en voorkom gulsige vreet deur honger diere.
‘n Gereelde daaglikse inname kan vergiftiging help voorkom.
Aanbevole innames:
Beeste – (min) 700gram/kop/dag . (maks) 800gram/kop/dag
Skape – (min) 250gram/kop/dag . (maks) 300gram/kop/dag