Phone

+27 18 581 2180

Email

info@tauvoere.co.za

Embrio lek

Voeraanbeveling

Voer in lekbakke.
Geen verdere vermenging is nodig nie.

Voer as ‘n aanvulling en gee diere vrye toegang tot die lek tesame met voldoende hoeveelhede somerweiding en ruvoer.

Aanbevole innames:
Beeste – (min) 900gram/bees/dag . (maks) 1000gram/bees/dag

Skape – (min) 200g/kop/dag . (maks) 250gram/kop/dag

COMPOSITION
Min Max Unit
Crude Protein 150 g/kg
Moisture 120 g/kg
Crude Fat 25 80 g/kg
Crude Fibre 70 90 g/kg
Calcium 8 16 g/kg
Phosphorus 6 g/kg