Phone

+27 18 581 2180

Email

info@tauvoere.co.za

‘Master mix’ 82 lekkonsentraat

Voeraanbeveling

Hierdie is ‘n produksielek vir lakterende koeie in goeie kondisie op winter weiding. Bevat natuurlike proteiene en minder sout. Ook geskik vir die uitgroei van jong diere op groen winterweiding. Hierdie is ‘n aanvulling en nie ‘n voer nie.

Aanbevole innames per dag:
Beeste: 500g/dag (min) . 600 g/dag (maks)

COMPOSITION
Min Max Unit
Crude Protein 150 g/kg
Moisture 120 g/kg
Crude Fat 25 80 g/kg
Crude Fibre 70 90 g/kg
Calcium 8 16 g/kg
Phosphorus 6 g/kg