Voeraanbeveling
Hierdie is ‘n mineraal / energie aanvulling en nie ‘n voer nie.
Genoegsame weiding en / of ruvoer moet altyd beskikbaar wees.
Voordat ‘n NPN-bevattende lek gevoer word, moet ‘n gewone sout/fosfaatlek (P6)
vir minstens 5 – 7 dae gevoer word.
Pas kripbestuur toe.
Beskerm hierdie vee voedsel teen reen. NPN is oplosbaar en diere wat so ‘n oplossing drink kan vergiftig word.
Aanbevole innames as ‘n prikkellek vir koeie:
Voer 1,25 – 1,75 kg per koei per dag vanaf 3 weke voor aanvang van dekseiseon. (Droe seisoen).
Voer 1,5 – 2,5 kg per koei/kalf per dag wat wei op lae kwaliteit groenweiding wat minder as 12% proteiene bevat.
Voer 20 – 250g per dag aan skaap ooie in middragtigheid om gewigs verlies te bekamp.
Voer bevat geen anioniese soute.