VOERAANBEVELINGS
Voer droe see 1,5 – 2 kg per dag in twee porsies. Pas hoeveelheid aan afhangend van kondisie van die sog. Voer bere 1,75 – 2kg per dag in twee porsies. Pas hoeveelheid aan afhangend van werkslading en kondisie van die beer. Moet nie oorvoer nie.
INHOUD VERKLARING
Graan produkte, verwerkte graan produkte, plantaardige protelen produkte, minerale, aminosure & vitamienes.