Phone

+27 18 581 2180

Email

info@tauvoere.co.za

Lamkruip “Mass” Meester

VOERAANBEVELINGS

Hierdie is ‘n lam kruipvoer. Voer ad lib aan lammers vanaf 1 week of tot 2 weke na speen. Skakel daarna oor na Tau Skoumeester Skaap en Boerbokpille of as alternatief Tau Skaap Afrondpille tot markgereedheid. Maak gebruik van kruipvoerbakke.

INHOUD VERKLARING

Graanprodukte, ruvoer produkte, verwerkte graan produkte, plant proteienprodukte, molasse, dierlike proteienprodukte, minerale & vitamiene.