VOERAANBEVELINGS
Lam Afrond is ‘n voerkraalrantsoen vir die afrond van lammers na speen en volwasse skape voor slagting. Aanpassing is belangrik. Voorsien addisionele ruvoer gedurende die eerste twee weke in voerkraal. Daarna voer ad lib teen 4,5% van liggaamsmassa in twee gedeeltes daagliks om sodoende lammers binne 50 tot 60 dae mark gereed le kry. Pas kripbestuur toe.
INHOUD VERKLARING
Verwerkte graanprodukte, plant prote‘i‘enprodukte, minerale, aminosure , vitamiene en NPN bronne.