VOERAANBEVELINGS
Skaap Afrond is ‘n voerkraalrantsoen vir die afrond van lammers na speen en volwasse skape voor slag. Aanpassing is belangrik. Verskaf addisionele ruvoer gedurende die eerste twee weke in voerkraal. Daarna voer ad lib teen 4% van liggaamsmassa in twee gedeeltes daagliks om sodoende lammers binne 50 – 60 dae na speen mark gereed te kry. Pas kripbestuur toe. Aanpassing is baie belangrik skakel Tau agent vir bystand.
INHOUD VERKLARING
Graan produkte, verwerkte graanprodukte, plant proteienprodukte, ruvoerprodukte, NPN bronne, vitamiene & minerale.