Phone

+27 18 581 2180

Email

info@tauvoere.co.za

Wildmeester Super Pille

VOERAANBEVELINGS

Voer 0,5 – 2% van die dier se liggaamsmassa per dag afhangend van die kwaliteit van die beskikbare weiding en/of ruvoer, seisoen en kondisie van die dier. As alternatief, voer ad lib as byvoeding op natuurlike weiding. Pilgrootte: 6mm en 12mm deursnee.

INHOUD VERKLARING

Verwerkte graan produkte, graan produkte, ruvoer-produkte, plantproteien produkte, Diatoomkonsentraat, minerale, spoorminerale & biotien.