Phone

+27 18 581 2180

Email

info@tauvoere.co.za

Wildmeester Pille/Meel

VOERAANBEVELINGS Voer 1 – 2% van die dier se liggaamsmassa per dag afhangend van die kwaliteit van die beskikbare weiding en/of ruvoer, seisoen en kondisie van die dier. As alternatief, voer ad lib as byvoeding op natuurlike weiding. INHOUD VERKLARING Verwerkte graanprodukte, graanprodukte, plantproteien­ produkte, ruvoerprodukte, minerale & vitamienes.

Wildmeester Super Pille

VOERAANBEVELINGS Voer 0,5 – 2% van die dier se liggaamsmassa per dag afhangend van die kwaliteit van die beskikbare weiding en/of ruvoer, seisoen en kondisie van die dier. As alternatief, voer ad lib as byvoeding op natuurlike weiding. Pilgrootte: 6mm en 12mm deursnee. INHOUD VERKLARING Verwerkte graan produkte, graan produkte, ruvoer-produkte, plantproteien produkte, Diatoomkonsentraat, minerale, spoorminerale & biotien.